ALBERT VAN WYK

ENTREPRENEUR, EIENDOMSBELEGGER, SPREKER & TOP VERKOPER SKRYWER

AANLYN KURSUSSE:

Leer die eiendomsbelegging strategie wat Albert van Wyk toegepas het om vanaf R0.00 ‘n +R50mill eiendomsportefeulje te bou op die ouderdom van 32.

Begin vanaf R880pm vir volle toegang tot al 10+ kursusse. 

WAT IS EIENDOM AKADEMIE?

KYK HIER

Begin vanaf R880pm vir volle toegang tot al 10+ kursusse. 

Leer die eiendomsbelegging strategie wat Albert van Wyk toegepas het om vanaf R0.00 ‘n +R50mill eiendomsportefeulje te bou op die ouderdom van 32.

Begin vanaf R880pm vir volle toegang tot al 10+ kursusse. 

WAT IS EIENDOM AKADEMIE?

KYK HIER

Begin vanaf R880pm vir volle toegang tot al 10+ kursusse. 

LEES DIT

LEES EEN VAN ALBERT SE TOP-VERKOPER BOEKE

KYK ALBERT
SE TV REEKS

 MEER OOR ALBERT

Albert van Wyk is ‘n 32-jarige Suid-Afrikaanse Entrepreneur, Eiendomsbelegger, Selfgemaakte Miljoenêr, en Gekwalifiseerde Industriële Ingenieur en Top-Verkoper Skrywer

Albert het verskeie besighede wat ‘n Ingenieursfirma, konstruksie maatskappy, ‘n aanlyn media besigheid en ‘n eiendomsontwikkelings maatskappy insluit. Sy grootste passie is egter sy “terug-gee” projek: Maak My ‘n Miljoenêr, waar hy dien as ‘n mentor vir jong entrepreneurs regoor Suid-Afrika.

Albert stel mense regoor die land in staat om hul rykdom op te bou. Sy passie is om entrepreneurs en besigheidseienaars te help om finansiële sukses te bereik. Hy bemagtig ook die jeug van Suid-Afrika en het hierdie jaar alreeds 82 skole besoek en meer as 92 000 leerders toegespreek met sy “Maak My ‘n Miljoenêr” TV program. Hierdie jong Hoërskool entrepreneurs het onder sy mentorskap ‘n besigheidsgroei van 5685% gesien.

Albert is ‘n filantroop wat baie geld, ure en kms belê in die jeug van Suid-Afrika soos hy van skool tot skool toer reg oor die land. Hy is steeds woonagtig in die Moot van Pretoria, waar hy gebore is.

Albert het altyd gewens dat daar ‘n entrepreneur na sy skool toe kon kom wat as ‘n mentor kon dien om hom te help met sy hoërskool besighede. Nadat hy toe sy eerste Miljoen gemaak het op 22 jaar oud, het hy dit sy lewens missie gemaak om jong Hoërskool entrepreneurs te mentor en te help om ook miljoenêrs te word.

Ons doen awesome goeters en deel baie exciting content op sosiale media. Click op een van die logos hieronder en volg Albert.

NEEM DIE EERSTE STAP 

KONTAK ONS